8. Daniël in die leeukuil (Daniël 6)

8. Daniël in die leeukuil (Daniël 6)

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Omdat ʼn voortreflike gees in hom was, blink Daniël as minister uit bó die ander twee minsters, sowel as bó al die landvoogde (Dan. 5:12). Daniël was polities in die voorste linies en as godsman sou hy nie onreëlmatighede in die staat toelaat nie. Daríus was goed bewus hiervan en besluit om Daniël te bevorder en hom verder verantwoordelik te maak vir die bestuur van die hele ryk.

Dit wek die naywer van die ander amptenare. Daar was groot afguns teenoor hierdie Jood wat so ʼn opgang in die ryk maak. Sekerlik het hierdie manne niks geweet, of verstaan, van die God van Abraham, Isak en Jakob nie. In die beloftes en verbond van God met Abraham sal God diegene seën wie die Jode seën en diegene vervloek wie die Jode vervloek.

 

 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

PDF FORMAAT