12. Die paradys

12. Die paradys

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

Ons weet uit die Skrif dat, ná die dood van ’n persoon, die gees en die liggaam van mekaar geskei word. Die nie-stoflike word geskei van die stoflike. Jakobus stel dit soos volg:

 Want soos die liggaam sonder gees dood is . . . (Jak 2:26)

 Leef die gees van die mens iewers voort? Sweef dit in die ruimte rond of gaan dit na ’n definitiewe plek? Voor die kruisiging van Jesus het alle afgestorwe mense se gees na die doderyk gegaan.


 Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT