Collection: GEESTESWêRELD

Vir sommige is die geesteswêreld ‘n vae, onwerklike begrip. Ander ontken die bestaan daarvan. Nog ander maak opspraakwekkende aansprake dat hulle in daaglikse kontak met hierdie wêreld is. Die Bybel het verbasend baie oor die geesteswêreld te sê. Alhoewel die menslike oog dit nie opmerk nie, leer die Skrif van ‘n ontelbare hemelse leërskare wat die hoogste hemel, die verste eindes van die heelal en die aarde bewoon. Die Woord vertel ons van gèrubs, serafs, lewende wesens en engele. God het ‘n hemelryk geskep wat van Sy heerlikheid, Sy majesteit en Sy glorie getuig. Die Bybel leer egter ook van ‘n spesifieke gevalle gèrub, van gevalle engele en ook van ‘n gevalle geesteswêreld.
26 products
  • 14. Die gelowige voor die regterstoel van Christus
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 15. Die geesteswêreld: Ou- en Nuwe Testamentiese heiliges
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 16. Die eerste en die laaste opstanding (Deel 1)
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 18. Die ewige verblyf van die gelowige
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 19. Die draak, die Antichris en die valse profeet
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 20. Die groot wit troon-oordeel
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 22. Die ewige hel - die verblyf van elke verlore mens
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 23. My saligheid en die koninkryk van God
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 17. Die eerste en die laaste opstanding (Deel 2)
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out
  • 21. Die dood en die onsterflikheid
    Regular price
    R 20.00
    Sale price
    R 20.00
    Regular price
    Unit price
    per 
    Sold out