1. Die eenheid van die Bybel

1. Die eenheid van die Bybel

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

D ie TANAKH, Hebreeus vir die Ou Testament, is ’n akroniem, d.w.s. ’n beskrywende woord. Die TANAKH omvat die drie dele van die Hebreeuse Bybel:


• Die TORAH (Pentateug)
• Die Profete
• Die Geskrifte


Die TORAH of Leringe is ook bekend as die vyf boeke van Moses: Génesis, Exodus, Levítikus, Númeri en Deuteronómium. Dit is dan ook die eerste vyf boeke van die Bybel.
Die TORAH (Leringe of Wet) fokus op die drie momente in die veranderende verhouding tussen God en die mens.

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

PDF FORMAAT