10. Die Offerandes

10. Die Offerandes

Regular price
R 20.00
Sale price
R 20.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 

 

Die offerandes was ’n kenmerk van die godsdiens van die volk Israel wat binne die raamwerk van die openbaring by die berg Sinai geskied het.  Die prosedures wat in Levítikus uiteengesit word, veronderstel ’n heiligdom, ’n altaar en ’n priesterdom.

 

Om verder te lees, koop gerus die artikel.

 

 

PDF FORMAAT